Goeie dag,
om jou veiling op te laai en die voordele verbonde.
Voordele
- Pin drop wat deur jou bepaal en indien veiling grond verskuif het jy die toegang om die pin self te verander.
- Pin kan deur al die bywoners besigtig word sonder dat elke 2de persoon bel en vra vir pin
- Veiling details is aanlyn beskikbaar met kontak besonderhede
- Jy hanteer jou eie profiel en daar is net toesemming wat gekry moet word met plasing van advertensie. Rede is maar om onaangename faktore uit te skakel.
- Foto’s van diere, of kort video of toutube inligting i.v.m. die veiling welkom.
- Landswyd beskikbaar, maar in provinsies in gedeel. Sodat jy naby genoeg vir veilings kan soek maar weet waar daar veilings in indien u opsoek is na die 1 en enigste kwaliteit.
- Soek per provinsie of per ras. Maak die soek opsie soveel maklikker.
Hoe om my veiling te laai of aanlyn te adverteer
- Registreer vir u ‘n profiel
- Password wat vergete is kan reset word
- Laai u veiling kontak besonderhede, pindrop en foto’s soos u hart voel.
- Geen kostes, maak wel seker dat inskrywing nie onaangename faktore. En as jy dalk ‘n borg wil doen sal ons dit opreg waardeur.
Indien daar enige vra is epos ons gerus.