SA Veetelers was found in 2016 by Danie Goosen and Jacques Jordaan. We were getting advertising auctions and arrange with 5 of the big farming kooperations to have boodlets that were placed at there branches country wide. The kooperations were, Senwes, Suidwes Landbou, BKB country wide, Obaru and NWK Landbou. We also had over the 5000 direct email subscribers.
Covid made that the auctions was either limit with sellers or was cancelled. Also were couriers on a limited based to booklets country wide was difficult and auctions was cancelled on the last minute.
We start the business up from but now we want to do it on a webbased platform for a few reasons.
- Technology make it possible to add a location pin.
- Make it cheaper and quicker to share data.
- Can be available for everyone and share it between friends and other farmers on a easy way.
- Can be longer shared for a bigger visibility.
SA Veetelers is in 2016 deur Danie Goosen en Jacques Jordaan gestig. Ons was besig om advertensies vir veilings te kry en het met 5 van die groot koöperasies gereël om boekvorm te hê wat by daardie takke landwyd geplaas is. Die samewerkings was met Senwes, Suidwes Landbou, BKB landwyd, Obaru en NWK Landbou. Ons het ook meer as 5 000 direkte e-pos intekenare gehad.
Covid het gemaak dat die veilings óf beperk is met verkopers óf gekanselleer is. Dit was ook moeilik om met koeriers basis die boekies landwyd te versprei asook veilings is op die nippertjie gekanselleer. Ons het die besigheid nou weer begin, maar nou wil ons dit om ‘n paar redes op ‘n webgebaseerde platform doen.
- Tegnologie maak dit moontlik om ‘n liggingpen by te voeg.
- Maak dit goedkoper en vinniger om data te deel.
- Kan vir almal beskikbaar wees en dit op ‘n maklike manier tussen vriende en ander boere deel.
- Kan langer gedeel word vir ‘n groter sigbaarheid.